• Somersetstraat  Graaff-Reinet 6280
  • Tel: 049 891 0803

Hoekom wil ek 'n volksie gesie word? 

Die vraag “Hoekom wil ek ‘n Volkskool Gesie word?” is die maklikste vraag om te antwoord.

 
• Laer Volkskool is op Christelike waardes gebou.
• Ons is ‘n Afrikaansmedium skool.
• Hier is akademiese onderrig van wêreldgehalte.
• Onderwysers is passievol, hulpvaardig en goed opgelei.
• Die sportafrigters is van hoë gehalte en toegewyd.
• Ons het kultuur vir almal.
• Ons het ‘n netjiese en uitstekende koshuis.
• Dit is ‘n omgewing van dissipline en respek.
• Die skoolgelde is bekostigbaar.
• Dit is sommer net lekker hier by ons!