• Somersetstraat  Graaff-Reinet 6280
  • Tel: 049 891 0803

Nuusberigte / Spogblad - Kwartaal 1

Onlangse nuusberigte - vir meer berigte klik op die skakels onder Nuusberigte - Kwartaal.

  • Atletiek      
     

    Die volgende atlete het aan die Sarah Baartman atletiekbyeenkoms deelgeneem in PE.

    Alecia Louw
    80m 1ste
    100m 1ste
    70m Hekkies 1ste

    Carlien Oosthuizen
    Verspring 7de

    Diniso Matayi
    80m 3de
    100m 1ste

    Hannes van der Merwe
    80m 5de
    70m Hekkies 4de
    Hoogspring 3de

    Joshua Kritzinger
    Hoogspring 5de

    Matthew Kruger
    Gewigstoot 3de

    Aiden Thiart
    70m Hekkies 3de

    John Read
    75m Hekkies 8ste

    Britney Arnolds
    70m Hekkies 4de

    Lua Bouwer
    75m Hekkies 5de

    Anishka Luiters
    75m Hekkies 2de
    200m Hekkies 4de

    Die uitslae van die aflosspanne is as volg:

    Aflosse:
    Seuns o/10
    Diniso Matayi – 1ste
    Dogters o/10
    Alecia Louw en Carlien Oosthuizen – 2de
    Seuns o/11
    Hannes van der Merwe, Aiden Thiart en Joshua Kritzinger – 2de

    Baie geluk aan al die atlete met hul goeie prestasies.

    Interskole Atletiek

  • Boogskiet      
     

    Die volgende leerders het die naweek aan 'n boogskiet kompetisie deelgeneem by Hoërskool Port Alfred. Hulle uitslae is as volg:

    Diwan van Rooyen
    Bullseye - 222/300
    3D - 212/300

    Rikus Kleyn
    Bullseye - 237/300
    3D - 190/300

    Casper Bekker
    Derde in die 3D afdeling
    Bullseye - 243/300
    3D - 248/300

    Adriaan Blignaut
    Tweede in die 3D afdeling
    Bullseye - 218/300
    3D - 251/300

     

    Freddie van der Mescht
    Eerste in die 3D afdeling
    Bullseye - 275/300
    3D - 256/300.


  • Swem      
     

    B-groep gala

    A Thiart 
    50m borsslag 14de
    50m rugslag 6de
    50m vryslag 7de
    A Nieuwoudt 
    50m vlinder 4de
    50m rugslag 7de
    100m vryslag 8ste
    50m borsslag 11de
    50m vryslag 9de
    C Oosthuizen 
    50m rugslag 5de
    50m borsslag 13de
    50m vryslag 7de
    E Viljoen 
    50m rugslag 9de
    50m vryslag 11de
    F Naude 
    50m rugslag 14de
    50m vryslag 18de
    H van der Merwe 
    50m rusgslag 13de
    50m vryslag 15de
    L Visser
    50m rugslag 11de
    A Luiters 
    50m rugslag 7de
    50m borsslag 12de
    50m vryslag 11de
    M Blom 
    50m rugslag 6de
    50m vryslag 5de
    F de Klerk 
    50m vryslag 9de

    C-Groep gala
    J Stroebel
    Rugslag 6de
    Borsslag 24ste
    Vryslag 40ste

    Z van Schalkwyk
    Rugslag 33ste
    Vryslag 17de

    K Kruger
    Rugslag 5de
    Vryslag 12de

    M van der Ahee
    Rugslag 9de
    Vryslag 27ste

    A Basterman
    Rugslag 19de
    Borsslag 15de
    Vryslag 20ste

    L Volsoo
    Rugslag 1ste
    Borsslag 7de
    Vryslag 5de

    Ruben van der Ahee
    Vryslag 5de
    Rugslag 5de

    D de Lange
    Vryslag 24ste

  • Boogskiet      
     

    Volkskool het Saterdag, 26 Januarie 2019, hul eerste kompetisie (NASP KWAGGA) van die nuwe seisoen geskiet. 70 skuts het sover as Oos-Londen en Victoria-wes het deelgeneem.

    Uit die 14 volkskool skuts was daar 4 skuts wat hul eerste kompetisie ooit geskiet het. Met die intrapslag het hulle aan die 3D afdeling van die kompetisie deelgeneem waar die diere teikens is en die tellingarea klein is. Die afstande wissel van 10 tot 15 m

    Die skuts het hulle almal goed van hulle taak gekwyt.

    Casper Bekker het brons gekry in die 3D afdeling en brons in die Bullseye afdeling vir primêre skole.


  • Tweekamp      
     

    Die volgende Volkskool leerlinge is verkies tot die OP-span wat die 2de Februarie 2019 aan 'n interprovinsiale tweekamp byeenkoms in Oudtshoorn gaan deelneem.
    Markus van der Ahee - Ontwikkelingspan
    Adriaan van Jaarsveld - Ontwikkelingspan
    Frederick de Klerk - B-span
    Johan Viljoen - B-span
    Dylan van Deventer - Ontwikkelingspan
    Aiden Thiart - A-span
    Hannes van der Merwe - B-span
    Joshua Kritzinger - B-span
    Francois Naude - Ontwikkelingspan
    Hugo Botha - B-span
    Anrich Niewoudt - Ontwikkelingspan
    Zak Wolfaardt - Ontwikkelingspan
    Mark Blom - Ontwikkelingspan


  • Tweekamp      
     

    Die volgende kinders het op 20 Oktober 2018 aan die OP Interprovinsiale byeenkoms deelgeneem.
    Carlien Oosthuizen 
    Mia Botha 
    Frederick de Klerk 
    Aidan Thiart 
    Francois Naudé 
    Hugo Botha 
    Frederick de Klerk, Aidan Thiart, Francois Naudé en Hugo Botha ontvang ook hulle half-erekleure vir hulle deelname aan die OP-span. 
    Baie geluk!

  • Welkom aan ons nuwe personeellede      
     

    Welkom aan ons 5 nuwe personeellede:
    Ruben van Zyl (Graad 7)
    Anine Hayward (Graad 5)
    Elisma le Roux (Graad 1)
    Jean-Maré Kock (Sportorganiseerder)
    Janine van Schalkwyk (Remedierende onderwyseres)
    .