Hoekom wil ek 'n volksie gesie word?

Die vraag “Hoekom wil ek ‘n Volkskool Gesie word?” is die maklikste vraag om te antwoord.
• Laer Volkskool is op Christelike
waardes gebou.
• Ons is ‘n Afrikaansmedium skool.
• Hier is
akademiese onderrig van wêreldgehalte.
• Onderwysers is passievol,
hulpvaardig en goed opgelei.
• Die sportafrigters is van hoë gehalte
en toegewyd.
• Ons het kultuur vir almal.
• Ons het ‘n netjiese en
uitstekende koshuis.
• Dit is ‘n omgewing van dissipline en respek.
• Die skoolgelde is bekostigbaar.
• Dit is sommer net lekker hier by
ons!