• Somersetstraat  Graaff-Reinet 6280
  • Tel: 049 891 0803

Weppie Preppie - W.E. Pienaar Primêre Skool

Weppie Preppie inligtingsvorm.
Klik hier en voltooi asseblief die vorm.
Daarna sal ons aan u 'n aansoekvorm stuur.

WAAR IS ONS?

H Coetzeeplein, Spandauville, Graaff-Reinet
Tel: 049-892 2643 (7h30 – 12h00)

WAT BIED ONS AAN?

· Gekwalifiseerde Onderwyseresse
· 5 Groot Kleurvolle klaskamers - (Oranje, Groen, Blou, Rooi, Geel)
· Afrikaans-medium
· Volledige skoolgereedheidsprogram
· Playball – Tennis Buitemuurs

VIR WIE?

Kleuters vanaf 3 jaar tot Voorskools, om uit te blink op elke gebied.

Weppie Preppie inligtingsvorm.
Klik hier en voltooi asseblief die vorm.
Daarna sal ons aan u 'n aansoekvorm stuur.