Jocelyn Marais Tennistoernooi

Die jaarlikse Jocelyn Marais Tennistoernooi het op 28 en 29 Oktober 2022 plaasgevind. DOGTERS: Die volgende dogters het deelgeneem: Carlien Oosthuizen, Alecia Louw, Mynette Viljoen en Danté Dercksen. In die eerste rondte het hulle teen Stellenbosch C gespeel en 9-7 gewen. Rondte twee het hulle teen die wenners van die toernooi, DSG gespeel. Volkskool se…

Lees meer

Mini-STEAM Dag by Laer Volkskool

Op 26 Oktober 2022 het Resolute Robotics ‘n mini-STEAM dag by Laer Volkskool aangebied. Twee van Laer Volkskool se spanne het deelgeneem aan die kursus en het geleer hoe om ‘n robot te programeer. Daarna was daar ‘n kompetisie gehou oor wie se robot die vinnigste om die baan kan ry. Met die stophorlosie gereed…

Lees meer