Skaak

Laer Volkskool se senior skaakspan het op 16 April 2024 by Union High aan die eerste rondte ligawedstryde deelgeneem. Die LVS-span vaar uitstekend. Hulle wen 3 van die 4 rondtes. Die uitslae is as volg: LVS- Union 2-5 LVS- GRT Primêr 5-2 LVS- Ryneveld 7-0 LVS- Narsingstraat 6-1 Baie dankie aan Union High School, Graaff-Reinet…

Lees meer

Fietry

OOS-KAAP SKOLE BERGFIETSLIGA Op Sondag 14 April 2024 het die volgende Wildehond fietsryers aan die 1ste Skoleligabyeenkoms by Norm Hudlin Reservaat, Port Elizabeth deelgeneem: Milah Sparrius Elbie Landman Mienke Sparrius Gina Botes Nia-Nell du Preez Reece Gibbons Nicolaas Botes Christiaan de Klerk Bernard Delport Jacobus Wolfaardt Luken de Beer Waldt van Heerden William le Roux…

Lees meer

Swem

JJ van Schalkwyk, Annabelle Kruger, Naude van der Merwe en Zenicke van Schalkwyk het vanaf 15 tot18 Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championships te Port Elizabeth deelgeneem. JJ het twee silwer medaljes en ‘n brons ontvang. Zenicke ontvang ‘n brons medalje. Slegs die top 2 swemmers in die distrik word verkies om hierna…

Lees meer