Kom geniet die aand saam met Huis Eybers se personeel en ouers! Wynproe, heerlike kos en ‘n wynveiling as fondsinsameling van die Karoo se gunsteling koshuis.