Na βn lang gewag om weer op die veld te draf, het Laer Volkskool se 0.13βs die geleentheid gekry om aan βn sewestoernooi deel te neem waar hulle die toernooi gewen het.
Die toernooi het Dinsdag, 19 Oktober 2021, by die Botaniese Tuin plaasgevind en was ten bate van Graaff-Reinet Pienk Bome vir Pauline. Dit is die eerste rugbytoernooi waaraan die seuns kon deelneem vandat die pandemie , verlede jaar, begin het.
ππππ ππππ¨π πππ‘ ππ πππ π¦π£ππππ₯π¦!