Weppie Preppie – W.E. Pienaar Primêre Skool
Klik hier en voltooi asseblief die vorm.

WAAR IS ONS?
H Coetzeeplein, Spandauville, Graaff-Reinet
Tel: 049-892 2643 (7h30 – 12h00)
WAT BIED ONS AAN?
· Gekwalifiseerde Onderwyseresse
· 5 Groot Kleurvolle klaskamers – (Oranje, Groen, Blou, Rooi, Geel)
· Afrikaans-medium
· Volledige skoolgereedheidsprogram
· Playball – Tennis Buitemuurs
VIR WIE?
Kleuters vanaf 3 jaar tot Voorskools, om uit te blink op elke gebied.
Weppie Preppie inligtingsvorm.
Klik hier en voltooi asseblief die vorm.
Daarna sal ons aan u ‘n aansoekvorm stuur.