• Somersetstraat  Graaff-Reinet 6280
  • Tel: 049 891 0803

Skooldrag

SOMERDRAG

SEUNS

DOGTERS

Grys oopnekhemp

Skoolrok

Grys kortbroek

 

Grys kouse met skoolstrepe

Wit sokkies

Swart skoene

Swart skoene

V-net trui

V-nek trui

Skoene en kouse hoef nie in die somer gedra te word nie, wel in die winter (Gr 1-7) en vir Saalopeninge Skoene en kouse hoef nie in die somer gedra te word nie, wel in die winter (Gr 1-7) en vir Saal openinge
  Haarknippies/rekkies: swart, wit/maroen Slegs goue/silwer studs mag gedra word

WINTERDRAG

SEUNS

DOGTERS

Grys dashemp

Wit dashemp

Das

Das

V-nek trui

V-nek trui

Maroen LVS windjekker

Maroen LVS windjekker

Grys langbroek

Maroen broek

Grys kouse

Kuitkouse - maroen

Swart skoene

Swart skoene

  Haarknippies/rekkies: swart, wit/maroen Slegs goue/silwer studs mag gedra word
Serp - wit/swart/maroen (Opsioneel) Serp - wit/swart/maroen (Opsioneel)

L.O.  DRAG

SEUNS

DOGTERS

Swart Volkskool T-hemp

Swart Volkskool T-hemp

Swart broek

Maroen broek

Skoolsweetpakke kan in winter gedra word (met tekkies) Skoolsweetpakke kan in winter gedra word (met tekkies)

SPORTDRAG

SEUNS

DOGTERS

WEDSTRYDDRAG

Atletiek (Buiten Kleurebyeenkoms) Atletiek (Buiten Kleurebyeenkoms)

Wit Volkskool hemp/

Atletiek frokkie

Wit moulose Volkskool hemp

Swart rugbybroek/Swart Quantex broek Maroen broek

Tennis

Tennis

Wit Volkskool hemp

Wit moulose Volkskool hemp

Swart Quantex broek

Maroen broekromp

Wit tennissokkies

Wit tennissokkies

Rugby

Hokkie

LVS Rugbytrui

Wit moulose Volkskool hemp

Swart Rugbybroek

Maroen broek

 

Hokkie kouse (rugby)

Krieket

Netbal

Wit Volkskool hemp

Wit moulose Volkskool hemp

Wit rugbybroek

Maroenbroek (0/7; 0/8)

Maroen broekromp (0/10-0/13)

Rugbykouse

Wit skoolsokkies

Swem

Swem

Swart swembroek

Swart volswembroek (Speedo)

Swart swempet

Swart swempet

OEFENDRAG

Let wel in Winter kom leerlinge met LVS sweetpakke na oefeninge en verdaag weer met sweetpakke.

Hokkie / Tennis / Netbal / Atletiek

LO drag

Rugby

Enige Rugbytrui

Swart rugbybroek

Skaak

LO – klere of sweetpak

Wanneer leerders skoolsport ondersteun, moet LO drag in die somer en skoolsweetpakke in die winter gedra word.

Sweetpakbaadjies vorm nie deel van die skooldrag tydens skoolure nie, maar word uitsluitlik vir
buitemuurse aktiwiteite aangetrek. Eerstespanbaadjies of provinsiale baadjies mag op ‘n Vrydag aangetrek
word. Eerstespanbaadjies mag ook op wedstryddae aangetrek word.

Aankoop van skoolklere Skoolklere is te koop by die skool se klerewinkel wat geleë is by Hoër Volkskool.

Tye:

Maandae: 10h00 – 11h00
Woensdae : 16h00 – 17h00
Vrydae : 10h00 - 11h00