• Somersetstraat  Graaff-Reinet 6280
  • Tel: 049 891 0803

Skoolgelde


Skoolfonds: R14 000 per jaar per kind - R1 400 per maand vir 10 maande of R3 500 per kwartaal
Koshuisgeld: R21 000 per jaar per kind - R5 250 per kwartaal

Die Bestuursliggaam het besluit dat skoolfonds in die toekoms net op sekere wyses betaal kan word. U moet asseblief u keuse uitoefen van hoe u u skoolfonds wil betaal en dan sal u streng by daardie reëling moet bly anders sal die BL geen ander keuse gelaat word as om die nodige stappe te neem nie.

Alle skoolfondsbetalings is vooruit betaalbaar.

Die opsies wat daar is, is as volg:

1. Jaarliks (die volle bedrag vir die jaar) voor of op die tweede Vrydag van die eerste kwartaal.

2. Kwartaalliks – Vooruit betaalbaar.

3. Maandeliks vooruit betaalbaar in 10 paaiemente wat begin op 1 Februarie en eindig op 1 November van elke jaar.

4. Betalings kan as volg gemaak word:

Kontant of; per tjek of; elektronies met kaartfasiliteit by die skoolkantoor of; internet betaling.

Bankbesonderhede:
ENB GRT; Rek no. 624 074 890 21; Takkode: 210216; Verw.: U rekening no.

.