Skip to content
049 8910 803hoof@laervolkskool.org
Laer Volkskool Graaff-Reinet
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Akademie
    • Kultuur
    • Sport
    • Personeel
    • Geskiedenis
  • Koshuis
  • Nuusberigte
  • Administrasie
    • Aansoekvorms & Toelatingsvereistes
    • Gedragskode
    • Skoolreëls
    • Skooldrag
    • Skoolgelde
  • Kontak Ons
DIE GROOT GEHEIM IS OM OP TE KYK
HUIS EYBERS

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Laer Volkskool is in 1922 gestig as die eerste Afrikaansmedium skool in die ou Kaapland. C.J. Langenhoven het die skool se leuse – ONS SAL HANDHAAF – voorgestel en die skool het sodanig gegroei dat die Hoër- en Laer Volkskool sedert 1954 apart van mekaar funksioneer. Tog is die skole steeds nou verbind aan mekaar in hul doel en strewe – Mnr. Deon Joubert

ONLANGSE NUUSBERIGTE

24 Jul

Top 10 Akademie vir Kwartaal 2

Die Top Tien leerlinge in elke graad kry erkenning vir goeie akademiese werk gelewer in die vorige kwartaal. Die leerlinge moet 70% of meer gemiddeld kry om te kwalifiseer. GRAAD 4 1. Helé Ochse 2. Esthé van der Merwe 3....
Lees meer
26 Jun

Warm harte, warm voete

Een van die projekte wat Volkskool se prefekte vanjaar aangepak het, is 𝗦𝗼𝗰𝗸𝘀 𝗳𝗼𝗿 𝗦𝗼𝘂𝗹𝘀, ‘n inisiatief van die Wilhelm Stahl Hospitaal in Middelburg. Die projek word gedryf deur dr. I. Theron tandarts in Middelburg met ondersteuning van mev. Carmen...
Lees meer
22 Jun

Vier Volksies ontvang OP-kleure

Vier van ons hokkiedogters het Sondag, 21 Junie, hul OP-kleure tydens die o.13-cappingseremonie ontvang. Altesaam 74 spelers is vereer en aangemoedig om as ambassadeurs vir hul skole, gemeenskappe en families op te tree, nuwe vriendskappe te bou, hul teenstanders beter...
Lees meer
21 Jun

Podiumplekke vir Volkskool by OP Skole Liga #4

Volkskool is trots op die leerders wat vandag in Gqeberha aan die OP Skole Liga #4 deelgeneem het en as deel van die Wildehonde, podiumplekke verower het. 𝗠𝗮𝘁𝗵𝘆𝘀 𝗚𝗼𝘂𝘄𝘀 – derde plek in die Sub Nipper Boys 𝗕𝗲𝗿𝗻𝗮𝗿𝗱 𝗗𝗲𝗹𝗽𝗼𝗿𝘁 –...
Lees meer
20 Jun

Trots op JJ van Schalkwyk

Die nasionale swemranglys word jaarliks aan die einde van die seisoen bekend gemaak, en ons is ongelooflik trots op JJ van Schalkwyk se prestasies. 𝘑𝘑 𝘪𝘴 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘺𝘴 𝘢𝘴 3𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘚𝘶𝘪𝘥-𝘈𝘧𝘳𝘪𝘬𝘢 𝘪𝘯 𝘥𝘪𝘦 200 𝘮 𝘣𝘰𝘳𝘴𝘴𝘭𝘢𝘨 𝘦𝘯 7𝘥𝘦 𝘪𝘯 𝘚𝘶𝘪𝘥-𝘈𝘧𝘳𝘪𝘬𝘢...
Lees meer
19 Jun

Warm harte en oop hande

Aan die begin van die jaar het een van ons prefekte, Adrie Conradie, met die mooi idee vorendag gekom om die inwoners van Huis van der Graaff gedurende die winter met ‘n kombersie en iets soets te bederf. Saam met...
Lees meer
Meer berigte

Toelatingsprosedure & Propektus

Vir meer inligting kliek hier

Lees meer

Kopiereg © 2021 - 2024 Alle Regte Voorbehou - Laer Volkskool Graaff-Reinet

Webbladontwerp - iKaroo Webdesign