SOMERDRAG | |
SEUNS | DOGTERS |
Grys oopnekhemp | Skoolrok |
Grys kortbroek | |
Grys kouse met skoolstrepe | Wit sokkies |
Swart skoene | Swart skoene |
V-net trui | V-nek trui |
Skoene en kouse hoef nie in die somer gedra te word nie, wel in die winter (Gr 1-7) en vir Saalopeninge | Skoene en kouse hoef nie in die somer gedra te word nie, wel in die winter (Gr 1-7) en vir Saal openinge |
Haarknippies/rekkies: swart, wit/maroen Slegs goue/silwer studs mag gedra word | |
WINTERDRAG | |
SEUNS | DOGTERS |
Grys dashemp | Wit dashemp |
Das | Das |
V-nek trui | V-nek trui |
Maroen LVS windjekker | Maroen LVS windjekker |
Grys langbroek | Maroen broek |
Grys kouse | Kuitkouse – maroen |
Swart skoene | Swart skoene |
Haarknippies/rekkies: swart, wit/maroen Slegs goue/silwer studs mag gedra word | |
Serp – wit/swart/maroen (Opsioneel) | Serp – wit/swart/maroen (Opsioneel) |
L.O. DRAG | |
SEUNS | DOGTERS |
Swart Volkskool T-hemp | Swart Volkskool T-hemp |
Swart broek | Maroen broek |
Skoolsweetpakke kan in winter gedra word (met tekkies) | Skoolsweetpakke kan in winter gedra word (met tekkies) |
SPORTDRAG | |
SEUNS | DOGTERS |
WEDSTRYDDRAG | |
Atletiek (Buiten Kleurebyeenkoms) | Atletiek (Buiten Kleurebyeenkoms) |
Wit Volkskool hemp/
Atletiek frokkie |
Wit moulose Volkskool hemp |
Swart rugbybroek/Swart Quantex broek | Maroen broek |
Tennis | Tennis |
Wit Volkskool hemp | Wit moulose Volkskool hemp |
Swart Quantex broek | Maroen broekromp |
Wit tennissokkies | Wit tennissokkies |
Rugby | Hokkie |
LVS Rugbytrui | Wit moulose Volkskool hemp |
Swart Rugbybroek | Maroen broek |
Hokkie kouse (rugby) | |
Krieket | Netbal |
Wit Volkskool hemp | Wit moulose Volkskool hemp |
Wit rugbybroek | Maroenbroek (0/7; 0/8)
Maroen broekromp (0/10-0/13) |
Rugbykouse | Wit skoolsokkies |
Swem | Swem |
Swart swembroek | Swart volswembroek (Speedo) |
Swart swempet | Swart swempet |
OEFENDRAG | |
Let wel in Winter kom leerlinge met LVS sweetpakke na oefeninge en verdaag weer met sweetpakke. | |
Hokkie / Tennis / Netbal / Atletiek | |
LO drag | |
Rugby | |
Enige Rugbytrui | |
Swart rugbybroek | |
Skaak | |
LO – klere of sweetpak |
Wanneer leerders skoolsport ondersteun, moet LO drag in die somer en skoolsweetpakke in die winter gedra word.
Sweetpakbaadjies vorm nie deel van die skooldrag tydens skoolure nie, maar word uitsluitlik vir
buitemuurse aktiwiteite aangetrek. Eerstespanbaadjies of provinsiale baadjies mag op ‘n Vrydag aangetrek
word. Eerstespanbaadjies mag ook op wedstryddae aangetrek word.
Aankoop van skoolklere Skoolklere is te koop by die skool se klerewinkel wat geleë is by Hoër Volkskool.
Tye:
Maandae: 10h00 – 11h00
Woensdae : 16h00 – 17h00
Vrydae : 10h00 – 11h00