
Op 14 Februarie 2022 het die Karoo Volksies βn inligtingsmiddag gehad oor Landsdiens. Hier het ons geleer van die vier liefdes vir Landsdiens: Liefde vir God, ons medemens, die natuur en vir arbeid.
Hulle het ook vir Albon ontmoet en geleer dat jou dade meer moet sΓͺ as jou woorde. Daarna was daar βn vinnige toets gewees om te bepaal hoe goed ons Landsdieners luister.
