
Wian en Eben Lรถtter het Saterdag, 12 Maart 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die kompetisie was aangebied deur Soulpoint GLA. Albei hierdie seuns het uitstekend gevaar. Die uitslae is soos volg:
Wian Lรถtter
3D afdeling – 240 (1ste plek) ๐ฅ
Bullseye – 246 (2de plek)๐ฅ
Eben Lรถtter
3D afdeling – 216 (2de plek)๐ฅ
Bullseye – 256 (1ste plek) ๐ฅ
Welgedaan, Wian en Eben. Trots op julle๐
