Frederick de Klerk wat net 9 jaar oud is, het Saterdag, 02 April 2022, aan die Sneeuberg Crawl bergfiets resies deelgeneem en uitstekend gevaar. Hy verower n eerste plek in die o.15 ouderdomsgroep. Dis voorwaar n groot prestasie om die ouer seuns in so n tawwe kompetisie te klop.

Baie geluk, Frederick. Ons is baie trots op jou! 🏆

Verwante berigte