Nuusberigte Gimnastiek Baie geluk aan Miane van der Merwe wat die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kompetisie in Gqeberha deelgeneem het en n brons medalje verower het. Welgedaan! Ons is baie trots op jou, Miane.