Laer Volkskool se landsdiens het vandag, 22 Mei 2022, n draadkar-resies by die skool gehou. Daar was verskillende soorte en grootte. Sommiges het bietjie vasgesit terwyl ander gelyk het of hulle gemaak is vir resies. Baie dankie aan elkeen wat vandag deelgeneem het. Die wenners van die resies is soos volg:

Steven Alberts – Beste selfgemaakte draadkar

Cobus Viljoen – 3de plek

Johan Viljoen – 2de plek

Frederick de Klerk – 1ste plek

Verwante berigte