Interskole het op  Augustus 2022 afgeskop met die o. 10 tennis wat op Laer Volkskool se bane plaasgevind het. Dit was n heerlike dag van tennis. Julle het pragtig gespeel­čĹĆ. Die telling is as volg:

Seuns wen 9 – 0

Meisies verloor 0 – 9