Nuusberigte Interskole rugby Laer Volkskool Die uitslae is as volg: Laer Volkskool teen Union tydens interskole Vrydag en Saterdag, 5 en 6 Augustus 2022. O.7A Wen 35 – 0 O.9B Wen 15 – 10 O.9A Verloor 27 – 7 O.11B Wen 24 – 20 O.11A Wen 28 – 0 O.13B Wen 51 – 0 O.13A Verloor 14 – 12