Op 5 Augustus 2022 het mnr P. de Villiers, βn vorige skoolhoof van Laer Volkskool, βn Eeufees Gedenkplaat tydens die skool se saalbyeenkoms onthul.
Die plaat sal in die skool se voorportaalΒ aangebring word ter herdenking van die skool se 100-jarige bestaan.

