Marli Fourie en Gideon Viljoen het die naweek aan die Noord-Kaap Streekskou wat in Upington plaasgevind het, deelgeneem. Hulle het die volgende plekke behaal:

Marli Fourie

Tweede plek in die 5-gang onder 14 jaar

Eerste plek in die 5-gang ruiterkuns onder 14 jaar

 

Gideon Viljoen

Tweede plek in die Stap/Draf Kinderryperd 8 jaar en onder

Tweede plek in die ruiterkuns vir Stap/Draf Kinderryperd 8 jaar en onder

 

Baie geluk aan albei hierdie leerlinge. Ons is trots op julle!šŸ‡