Pieter Nel het vanaf 30 September tot 1 Oktober aan ‘n Nasionale Sewes-rugbytoernooi in Bloemfontein deelgeneem.

Hy was een van 12 seuns wat die OP-span by die toernooi verteenwoordig het. Die OP-span het goed gevaar by die toernooi. Hulle het 3 wedstryde gewen en 3 verloor. Baie mooi, Pieter. Ons is trots op jou!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer