Laer Volkskool – Trofee wenners – GRAAD 4 – 7

Layla de Beer

Laer Volkskool Wisseltrofee

Hokkie:  Belowendste o.10 speler

 

André Wolfaardt

Brian Bands Wisseltrofee

Krieket: Belowendste o.11 speler

Laer Volkskool Wisseltrofee

Tennis: Seun o.10 Wenner van kampioenskappe

 

Lone Bojé

Selzer Wisseltrofee

Netbal:  o.10 Beste Vordering

 

Miné Coetzee

Laer Volkskool Wisseltrofee

Tennis: Dogter o.10 Wenner van kampioenskappe

 

Izak Naudé

Schalk Blom Wisseltrofee

Swem:  Victor Ludorum

 

Ancois Viljoen

Laer Volkskool Wisseltrofee

Hokkie:  Beste Vordering o.13

 

Lee – Jon Blignaut

B Loots Wisseltrofee

Atletiek:  Seun wat verste gevorder het

 

Zenicke van Schalkwyk

Laer Volkskool Wissletrofee

Swem:  Dogter wat verste gevorder het

 

Daminay Meyer

AKPOLI Wisseltrofee

Beste prestasie in Afrikaans in graad 5

 

Angela Vorster

Nellie van der Merwe Wisseltrofee

Netbal:  o.11 Beste Vordering

 

Drian Gildenhuys

Estro Wisseltrofee

Rugby:  Verdienstelikste o.11 speler

 

Divan Erasmus

Laer Volkskool Wisseltrofee

Rugby:  o.13 Beste Vordering

Deidré Alberts

Mev. C Slabbert  Wisseltrofee

Atletiek: Dogter wat die verste gevorder het

PF Opperman Wisseltrofee

Netbal:  o.13 speler wat die verste gevorder het

Marli Fourie

Pierre de Villiers Wisseltrofee

Buitesport

AW Lambrechts

Laer Volkskool Wisseltrofee

Atletiek:  Victor Ludorum

Hestri Pearson

ABSA – Personeel Wisseltrofee

Beste prestasie in Afrikaans in graad 6

Greyling Wisseltrofee

Beste prestasie in Wiskunde in graad 6

ABSA Personeel Wisseltrofee

Mees tweetalige leerling in graad 6

Fanie Nel beker

Beste skolastiese prestasie in graad 6

Kate – Lynn Kruger

ABSA – Personeel Wisseltrofee

Beste prestasie in Afrikaans in graad 7

Laer Volkskool Wisseltrofee

Beste prestasie in Engels in graad 7

Nel Broers Wisseltrofee

Beste prestasie in Wetenskap in graad 7

Dr. Eybers Wisseltrofee

Mees tweetalige leerling in graad 7

Elné Viljoen

Horn Wisseltrofee

Beste prestasie in Wiskunde in graad 7

Laer Volkskool Wisseltrofee

Dux – leerling van 2022

Jako Steynberg

Anli Smith Skild

Beste prestasie in Aardrykskunde in graad 7

Credix Trix Skild

Beste prestasie in Geskiedenis in graad 7

Carlien Oosthuizen

Laer Volkskool Wisseltrofee

Veelsydigste leerling

Laer Volkskool Wisseltrofee

Beste prestasie in Engels in graad 7

Laer Volkskool Wisseltrofee

Tweekamp: Dogter wat verste gevorder het

Charl Blom Wisseltrofee

Swem:  Victrix Ludorum

Laer Volkskool Wissletrofee

Swem:  Dogter wat verste gevorder het

I Wolfaardt Wisseltrofee

Tennis:  Wenner van kampioenskappe (dogters)

Louis van den Berg Wisseltrofee

Tennis:  Dogter wat langste op nommer 1 posisie gespeel het

Fischer Wisseltrofee

Veelsydigste sportdogter

Petrus Wolfaardt

ABSA – Personeel Wisseltrofee

Krieket:  Belowendste seun o.13

Graham Pollock Krieketkolf

Krieket: o.13 Speler met die meeste lopies

Hatric Bowl Trofee

Krieket:  o.13 seun met die meeste paaltjies

ABSA – Personeel Wisseltrofee

Veelsydigste sportseun

 

Telene Ferreira, Leché Marais, Anzel Kleynhans

ABSA Skild

Entrepreneurskap graad 7

 

Jevan Arends

Laer Volkskool Wisseltrofee

Skaak:  Nommer een skaakspeler

Schalk de Jager

Laer Volkskool Wisseltrofee

Landsdiens:  Landsdiener van die jaar

Alecia Louw

Laer Volkskool Wisseltrofee

Atletiek Victrix Ludorum

Muller Wisseltrofee

Hokkie:  Belowendste o.13 speler

Pieter Nel

H Wolfaardt Wisseltrofee

Rugby:  Verdienstelikste o.13 speler

Francois Naudé

Schalk Blom Wisseltrofee

Swem:  Victor Ludorum

P Wolfaardt Wisseltrofee

Tennis:  Wenner van kampioenskappe (seuns)

Louis van den Berg Wisseltrofee

Tennis:  Seun wat langste op nommer 1 posisie gespeel het

Verwante berigte