Vier van ons leerders het die afgelope naweek aan ‘n tweekamp byeenkoms deelgeneem te Somerset-Oos. ElmarΓ© NaudΓ© het ‘n tweede plek behaal in die dogters 0/9 afdeling. JJ van Schalkwyk het ook ‘n tweede plek behaal by seuns 0/9. Ancois Viljoen het ‘n algehele vierde plek behaal vir dogters 0/13 en Izak Naude het uitstekend gevaar tydens sy eerste tweekamp kompetisie.

Volkskool is baie trots op hierdie atlete!

Foto’s: MariΓ«tte Burger

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer