Sondag, 12 Maart 2023, het Franco Wolfaardt aan ‘n Gholf kompetisie op Kingswood in George deelgeneem. Hy het baie goed gespeel en in die o.8 ouderdomsgroep 2de geëindig met net 3 houe meer as die algehele wenner. Baie geluk, Franco. Trots op jou!
Verwante berigte
Saterdag, 20 April 2024, het Laer Volkskool se busse vroeg die oggend...
Lees meer