26 Apr 2023 Kobus en Hardus Lotter het die afgelope naweek aan ‘n uithourit te Willowmore deelgeneem. Beide leerders het die 40 km suksesvol voltooi met ‘n tyd van 3:16 op Strider en Roddick. Baie geluk, Kobus en Hardus. Trots op julle!
24 Feb KRIEKET Donderdag, 20 Februarie, het al ons krieketspanne teen Laerskool Cradock kragte gemeet.... Lees meer
24 Feb TENNIS Op Saterdag, 15 Februarie 2025, het 16 skaakspelers van Laer Volkskool aan... Lees meer