Die volgende landsdienslede gaan in die Junie skoolvakansie, vanaf 26 tot 30 Junie 2023, die Oos-Kaap tydens die Provinsiale kamp in Jeffreysbaai verteenwoordig:
Lillah Viljoen
Chenoa Jeffrey
Marli Fourie
Monique Nell
Reanco Deysel
Luandre Rademan
Johan Viljoen
Stephan Marais
Armand Nell
Baie geluk en sterkte met die kamp. Hou ons naam hoog!