Nuusberigte Tennis Dante Dercksen het die afgelope naweek van 26 tot 27 Mei 2023 aan die Eden Mini toernooi in George deelgeneem. Haar uitslae is soos volg: 2de in die enkels 3de in die dubbels Baie geluk, Dante. Jy maak ons trots!