Donderdag, 24 Augustus 2023, het 11 musiekleerlinge van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie aan ‘n Eisteddfod by Union deelgeneem.
Die leerlinge het die volgende pragtige prestasies behaal.
DUBBEL GOUD
Hugo Lambrechts: Klavier
GOUD
Karien Swiegers: Klavier
Dante Dercksen: Klavier
Janneke Conradie: Klavier
Matté van der Merwe: Klavier
SILWER
André Wolfaardt: Klavier
Margite van der Merwe: Klavier
Ilana Verwey: Klavier
EISTEDDFODD
Die volgende leerlinge het ook Donderdag, 24 Augustus 2023, aan die Eisteddfodd deelgeneem.
Bea en Reine van Wyk het ook aan die kuns-afdeling deelgeneem.
Die musiekleerlinge neem by Sanette Brink en Zelda Oosthuizen musiek.
Die leerlinge het die volgende pragtige prestasies behaal:
Lillah Delport
Ballet: silwer
Bea van Wyk
Ballet: silwer
Klavier solo: goud
Klavier duet: goud (saam met Zelda Oosthuizen)
Kuns: verf – silwer
Kuns: ‘mixed media’ brons
Musiek juffrou: Zelda Oosthuizen
Reine van Wyk
Kuns – ‘mixed media’: goud
Kuns – potloodskets: goud
Beulah Nel
Klavier: 2 goud en 1 silwer
Musiek juffrou: Sanette Brink
Mia Troskie
Klavier: 1 goud en 1 silwer
Musiek juffrou: Sanette Brink
Foto
Agter: Dante Dercksen, Hugo Lambrechts, Trudine Vos
Middel: Janneke Conradie, Margite van der Merwe, Matté van der Merwe, André Wolfaardt, Karien Swiegers
Voor: Mia Trosky, Ilana Verwey, Bea van Wyk, Bealah Nel