Laer Volkskool se landsdieners het gedurende die Julie-vakansie ‘n Streekskamp in Jeffreysbaai bygewoon waar ses van ons leerlinge uit meer as ‘n honderd landsdieners gekies is om die Oos-Kaap vanaf 8 tot 15 Desember 2023 by die Nasionale Kamp in Mpumalanga te verteenwoordig.

Hierdie ses leerlinge het ook hulle erekleure ontvang.

Baie geluk! Julle maak ons trots!

FOTO
Voor: Marli Fourie, Monique Nell, Lillah Viljoen
Agter: Reanco Terblanche, Luandre Rademan, Johan Viljoen.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer