Ses van Laer Volkskool se atlete het op 14 Januarie 2024 aan ‘n tweekampligabyeenkoms deelgeneem te Port-Elizabeth.
Hulle uitslae in hulle onderskeie ouderdomsgroepe was as volg:
Hanné Alberts – 2de
Elmaré Naudé – 2de
Beulah Nel – 6de
Luhan Alberts – 6de
Naudé van der Merwe – 10de
Christo Nel – 6de
Baie geluk aan al hierdie atlete.

Verwante berigte