Ons groet vandag mnr. Jaftha Smith, een van ons terreinwerkers, wat vir die afgelope 2 jaar by ons gewerk het.
Baie dankie vir al die tyd, opofferings en harde werk wat u in Laer Volkskool gesit het. Saam met die harde werk, was daar altyd tyd vir ‘n wyse woord van bemoediging voor die dag begin.
U sal altyd welkom wees by Laer Volkskool.
Sterkte met u pad vorentoe!

Verwante berigte