Maandag, 5 Februarie 2024, het Laer Volkskool se eerste 8 tennisseuns en -dogters teen Laerskool Cradock gespeel. Die wedstryde het op Laer Volkskool se bane plaasgevind.
Die tellings is as volg:
LVS se dogters verloor 18 – 38
LVS se seuns verloor 22 – 34

Verwante berigte