Die Noord-Kaap Skaak Unie het Saterdag, 13 April 2024, ‘n skaak toernooi op De Aar aangebied.
Jurian Retief het al 5 sy rondtes gewen en ‘n eerste plek vir seuns o.11 verower.
Baie geluk, Jurian. Jy maak ons baie trots.

Verwante berigte