Baie geluk aan die volgende leerlinge wat vanoggend tydens die saalbyeenkoms elkeen ‘n sertifikaat ontvang het vir hulle deelname aan die interne redenaar kompetisie wat op 19 Maart 2024 plaasgevind het.
Die uitslae is as volg:
5de plek – Frederik Steynberg
4de plek – Gift Pietersen
3de plek – Zoë Campher
2de plek – Naudé van der Merwe
1ste plek – Margite van der Merwe

Verwante berigte