16 Mei 2024 Dinsdag, 14 Mei 2024, het ons rugbyspanne teen Kroonvale Primêr gespeel. Die tellings is as volg: o.7 wen 15-5 o.8B wen 45-0 o.11B verloor teen die A-span 7-36 o.13B wen 20 -0 o.13A verloor 7-19
6 Jun Sport teen Karel Theron Vandag het ons ’n paar opwindende wedstryde gespeel teen Karel Theron Primêre... Lees meer
3 Jun Hokkie Maandagmiddag het twee van Graaff-Reinet se skole mekaar op die hokkieveld ontmoet... Lees meer