Drie skaakspelers van Laer Volkskool het Saterdag, 27 Julie 2024, aan die geslote Sarah Baartman Skaakproewe op Jeffreysbaai deelgeneem.
Jurian Retief speel uitstekend en wen 2 rondtes en speel 1 rondte gelykop. Hy eindig 12de in sy ouderdomsgroep vir So.o12
Marizรฉ Retief wen 4 van haar rondtes en eindig 3de vir Do.11. Sy verower ล„ bronsmedalje.
Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en verower ล„ goue medalje vir 1ste plek.
Baie geluk aan hierdie spelers. Julle is tops!

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer