Baie geluk aan Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar wat in die OP-span opgeneem is.  Hulle gaan vanaf 25 tot 28 September 2024 aan die AGA SA Nationale Toernooi deelneem.

Helen Grobbelaar het die afgelope naweek ook aan ‘n toernooi in Bathurst deelgeneem.  Sy het baie goed gevaar en 1ste in die Bullseye en 3D-afdeling gekom.

Haar telling is as volg:

Bullseye:  271/300

3D:  261/300

Verwante berigte