Drie van Laer Volkskool se skaakspelers het Saterdag, 3 Augustus 2024, aan die Sarah Baartman All Ages Toernooi deelgeneem.
Jurian Retief het baie goed gevaar en eindig 2de vir seuns o.11. Hy verower ‘n silwer medalje by die toernooi.
Zandrich Cornelius en Marizé Retief het ook deelgeneem en pragtig gespeel.
Trots op julle

Verwante berigte