Die volgende studente van Raptors Martial Arts club het 24 Augustus 2024 na die volgende belt gradeer.
🥊 Wit na geel 1
Dawie van der Merwe
Zaydon Joseph
Marko Claasen
🥊 Geel 1 na geel 2
Arné Oosthuizen
Dominique Kuhn
🥊 Geel 2 na Oranje 1
AJ Prinsloo
Handré Roman
🥊 Oranje 1 na Oranje 2
Frederik Steynberg
Darius Els
Darius Els en Zaydon Joseph het uitsonderlike graderings gehad en bo-gemiddeld (passed with distinction) presteer!
Elkeen van hierdie studente het letterlik hard baklei vir hulle nuwe belt. Ons is baie trots op hierdie leerders!

Verwante berigte