Donderdagaand, 17 Oktober 2024, was ons bevoorreg om weereens ons jaarlikse prysuitdeling  te hou.  Baie geluk aan al die leerlinge wat hard gewerk het om ‘n sertifikaat of trofee te verdien.  Ons wil ook graag ons waardering uitspreek aan almal wat gehelp het om die aand ‘n sukses te maak.

Gedurende die aand is Zenicke van Schalkwyk aangewys as DUX-leerling, asook die veelsydigste sportdogter en veelsydigste leerder. Izak Naudé het die trofee vir veelsydigste sportseun verower. Hierdie prestasies is ‘n bewys van hulle harde werk en toewyding.

Verwante berigte