Op 19 Oktober het 8 van Laer Volkskool se swemmers na Port Elizabeth vertrek om aan ‘n B-groep swemgala deel te neem.
Baie geluk aan die volgende swemmers wat pragtige uitslae behaal het:
Milla Mac Leod
Ross Mac Leod
Naudé van der Merwe
Christo Nel
Uné Groenewald
Zenicke van Schalkwyk
JJ van Schalkwyk
Elmaré Naudé

Verwante berigte