Gedurende verlede week is die spanne aangekondig wat die Oostelike Provinsie gaan verteenwoordig by ‘n interprovinsiale byeenkoms te Oudtshoorn.
JJ van Schalkwyk – OP A-span
Elmare Naude – OP A-span
Beulah Nel – OP ontwikkelingspan
Milla Mac Leod – OP ontwikkelingspan
Minke Marincowitz – OP B-span
Naude van der Merwe – OP B-span
Ross Mac Leod – OP ontwikkelingspan
Baie geluk aan hierdie atlete!

Verwante berigte