3 van Laer Volkskool se leerlinge het die naweek van 25 -27 April 2025 aan die Oos-Kaapse mini-tennistoernooi in Cradock deelgeneem.
UITSLAE:
O/12 DOGTERS
5de – NELé WOLFAARDT (uit ‘n totaal 12 spelers.
O/10 SEUNS EN DOGTERS (almal het saam gespeel)
1ste – RUBEN POTGIETER (hy het al sy wedstryde gewen)
2de – ILé DU PIESANIE (sy heț slegs teen Ruben verloor.)
12 spelers het deelgeneem in hierdie groep.
Baie geluk julle 3, ten spyte van baie goeie kompetisie het julle julle baie goed van julle gekwyt.