Woensdag, 27 Augustus, het die laerskoolpersoneel hul hokkieskoene aangetrek en teen die O.13A-span gespeel. Hierdie wedstryd was nie net โ€™n bietjie pret en uitdaging vir die personeel nie, maar ook โ€™n opwindende manier vir die leerders om hul seisoen af te sluit.
Met vinnige skote, slim passe en groot gees het beide spanne alles gegee.Dit was โ€™n dag vol energie, sport en Volkskool-gees waarin samewerking en pret weer die hart van die skool gevorm het.

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer