Juffrou Botha, oud-onderwyseres by Laer Volkskool (Januarie 2003 โ Desember 2020) en Ouma van Wian Hayward, het tydens Leesweek die Graad 3-klas kom bederf met โn heerlike storie! Sy het nie net vir die kinders kom lees nie, maar het hulle ook โn stappie verder laat gaan.
๐๐ฎ๐ป๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ฒ๐ป ๐ต๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ธ๐ถ๐ฒ ๐ผ๐ผ๐ฟ ๐ฝ๐ถ๐๐๐ฎ ๐ด๐ฒ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ต๐ฒ๐, ๐ถ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐ฑ ๐ฏ-๐ธ๐น๐ฎ๐ ๐ผ๐ผ๐ธ ๐ฏ๐ฒ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ณ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฟ๐ฒ๐ด๐๐ฒ ๐ฝ๐ถ๐๐๐ฎ ๐๐๐ฑ๐ฒ๐ป๐ ๐ฝ๐ผ๐๐๐ฒ!
Baie dankie, Juffrou Botha, vir die kuier, die storie en natuurlik die groot bederf โ julle het die kinders se dag spesiaal gemaak!