Gister het ons atlete met ywer en trots aan die Tweekamp-liga byeenkoms in Gqeberha deelgeneem.
Franco Wolfaardt het in die seuns o.13 uitmuntend presteer, met โ€™n tweede plek in die hardloop en โ€™n sesde plek in die swem, wat hom uiteindelik op vierde plek algeheel geplaas het.
Nika Wolfaardt het dapper meegeding in die dogters o.11, met โ€™n sewende plek in die hardloop en tiende plek in die swem, wat haar negende plek algeheel besorg het.
Zara van de Merwe het ook kragtig deelgeneem en geรซindig agtste in die atletiek en negende in die swem, wat haar op tiende plek algeheel geplaas het in die dogters o.11.
๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘–๐‘  ๐‘œ๐‘›๐‘”๐‘’๐‘™๐‘œ๐‘œ๐‘“๐‘™๐‘–๐‘˜ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘œ๐‘ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘š๐‘œ๐‘’๐‘–๐‘ก๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘ ๐‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘‘๐‘’๐‘›โ„Ž๐‘’๐‘–๐‘‘ ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› ๐‘œ๐‘›๐‘  ๐‘—๐‘œ๐‘›๐‘” ๐‘Ž๐‘ก๐‘™๐‘’๐‘ก๐‘’ โ€“ โ„Ž๐‘ข๐‘™๐‘™๐‘’ โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘Ÿ๐‘’๐‘”๐‘ก๐‘–๐‘” ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™-๐‘”๐‘’๐‘’๐‘  ๐‘ก๐‘’๐‘› ๐‘ก๐‘œ๐‘œ๐‘› ๐‘”๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘™!

Verwante berigte