Op Saterdag, 13 September, is die Toer de Noorsdoring in Jansenville aangebied. Twee van ons Volkskool-leerders, wat deel is van die Wildehonde-klub, het uitstekend gevaar tussen sterk mededinging.
–
Christiaan de Klerk β 18 km: 2de algeheel en 1ste Nipper-seun.
01:16:38
– Bernard Delport β 35 km: 17de algeheel en 1ste Nipper-seun.
02:10:52
π΄ππππ π€πππππππ π€ππ πππ π£ππ ππππ ππ’πππππππ ππππππ β ππ πππ‘ ππππ βπ’π ππππ π‘ππ πππ ππΜπ ππππ πππ ππππππ .
Baie geluk, Christiaan en Bernard β julle wys dat harde werk en deursettingsvermoΓ« altyd beloon word.

