โ๐ท๐๐ ๐๐๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐ โ๐๐ก ๐ฃ๐๐ ๐๐ฆ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ฃ๐๐, ๐๐, ๐๐ฆ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐ฆ ๐๐๐๐.โ โ ๐๐ ๐๐๐ 16:6
Met hierdie woorde as anker het Volkskool vandag Erfenisdag gevier. Ons erfenis is nie net die grond onder ons voete of die taal op ons lippe nie, maar ook die mense en stories wat saam die prentjie van ons skoolgemeenskap vorm.
By die Laerskool het die leerders kleurvol opgedaag en met trots gewys hoe ryk en mooi ons land se verskillende tradisies en gebruike is. Liedere, stories en vrolike geselskap het die dag gevul โ elkeen โn herinnering dat ons saam sterker en ryker is.
๐ข๐ป๐ ๐ธ๐ถ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ต๐ฒ๐ ๐ป๐ถ๐ฒ ๐ป๐ฒ๐ โ๐ป ๐ฑ๐ฎ๐ด ๐๐ฎ๐ป ๐ณ๐ฒ๐ฒ๐๐๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐ฏ๐ฒ๐น๐ฒ๐ฒ๐ณ ๐ป๐ถ๐ฒ, ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ผ๐ผ๐ธ ๐ฏ๐ฒ๐๐ฒ๐ณ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ต๐๐น๐น๐ฒ ๐ฑ๐ฒ๐ฒ๐น ๐ถ๐ ๐๐ฎ๐ป โ๐ป ๐ด๐ฟ๐ผ๐๐ฒ๐ฟ ๐ป๐ฎ๐น๐ฎ๐๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ฎ๐ฝ โ โ๐ป ๐ฒ๐ฟ๐ณ๐ฑ๐ฒ๐ฒ๐น ๐๐ฎ๐ ๐ต๐๐น๐น๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ด๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ ๐ฒ๐ป ๐ฑ๐ฎ๐ป๐ธ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ ๐บ๐ฎ๐ด ๐ฑ๐ฟ๐ฎ.
Soos die digter van die Psalms sรช: ons erfenis is vir ons mooi โ en vandag het Volkskool dit opnuut beleef.